Neiva is die hoofstad van die departement Huila. Dit is in die vallei van die Magdalenarivier in die suide van sentraal-Colombia geleë met 'n bevolking van ongeveer 357,392 inwoners.