Die 2022 Formule Een Azerbeidjanse Grand Prix is vir die vyfde keer op 12 Junie 2022 op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan gehou. Dit was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Bande
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:
Bande vir gebruik te Bakoe
Bande vir 'n droë baan
|
Reënbande
|
Hard C2
|
Medium C3
|
Sag C4
|
Tussen-in
|
Reën
|
Vrye oefening
Uitslag
Kwalifisering
Wedren
Renuitslag
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Verwysings